Indiwidualisme en die dogma wat maklik verstrik

In onse liewe land is daar ‘n tipe strik wat soos ‘n spinnerak veral die bourgeois – die (wit Afrikaner) middelklas – vasbind en tot onbeweeg bring. Mens noem dit dogma. Dit was nog altyd in die kerkgeskiedenis so – van die vroegste tye af. Deesdae is dit egter gekoppel met nog ‘n gevaarliker konsep – indiwidualisme. Ons as Christene het vergeet dat ons onsself tot ‘n groter ideaal verbind. Dit beteken dat dit toe nou nie oor ons gaan nie.

Die twee konsepte saam lei tot, byvoorbeeld:

1. Dis mos nie sonde om ryk te wees nie. (Maak nie saak hoeveel mense ek uitbyt in die proses nie.)

2. My gesin kom eerste. (Selfs bo dit wat dit van my verwag om ‘n volgeling van Christus te wees.)

3. ‘n Algemene stagnasie in kerke, aangesien ons almal besig is om by selgroepe te ‘groei’. (Maar ons doen niks in die regte wêreld daar buite nie.)

Dalk is ek vanoggend te sinies.

3 Responses to Indiwidualisme en die dogma wat maklik verstrik

  1. […] huisbesoek, individualisme, moralisme, ng kerk, opstanding, stagnasie, verbond, wurmblikkie Wurmblikkie skryf ‘n kort post hieroor en se: 1. Dis mos nie sonde om ryk te wees nie. (Maak nie saak […]

  2. Ronald sê:

    Ek het ook my kommentaar by die post hierbo gelos, vir enigeen wat belangstel om die gesprek verder te volg … ‘n baie goeie antwoord op my siniese uitkyk, alhoewel miskien met ‘n bietjie van ‘n misverstand. :o)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: