Vet weet, as jy my wil email scam, kry ten minste net die basiese details reg!

Ek het sopas die onderstaande email ontvang. Dit is natuurlik nie die eerste keer dat so iets met my gebeur nie, en ook nie die eerste keer dat die arme swape (is hul Engels magtig?) nie ordentlik die ding kan skryf nie. Ek het die interessante dele in vetdruk geplaas:

 

Dear Recipient,

We are happy to announce to you that your email address have just emerged a Winner of One Million Pounds (GBP1.M) in the ongoing INTERNET PROMOTIONS held in London UNITED KINGDOM to promote the 2010 WORLD CUP which were to be hosted in South Africa. As a former colony, the BRITISH LOTTERY COMPANY is using this medium to reach the people of south Africa. This program is solely for South Africans.Your email address was used in the ramdom selection and so you dont need to buy a lottery ticket to be a winner. Please note that your Reference Number is CH-928828/ZA. You are advised to your claims agent on phone and also send this informations on his email address below for processing and payment.

(MR.EDWARD JACK) PHONE +44-703-197-5664

Email:kclaimagentoffice@gmail.com

 

All you have to now is to provide the following details below: 1. Name: 2. Address: 3. Marital Status: 4. Occupation: 5. Age: 6. Sex: 7. Nationality: Country Of Residence: 9. Telephone Number!: 10 Cell Number: 11. Fax Number: Cheers,

Once again on behalf of all our staff, CONGRATULATIONS!!!

Sincerely, Juliana Ross

LOTTERY COORDINATOR, INTERNATIONAL PROMOTIONS. PRIZE AWARD DEPARTMENT, UK. 406 BURY NEW ROAD WHITEFIELD, MANCHESTER M45 7SX U.K.”

Watter Brit wat vir die National Lottery werk maak sulke tipe grammatiese foute – of los sommer net woorde uit? Hoekom wil hulle my nasionaliteit hê as dit dan net vir Suid-Afrikaners is? Watter amptelike plek maak gebruik van Gmail? En laaste, maar nie die minste nie: “As a former colony, …” … wat die ongeluk?

Is daar mense wat vir hierdie tipe goed val? Ek glo dit nie!

2 Responses to Vet weet, as jy my wil email scam, kry ten minste net die basiese details reg!

  1. ekkedink sê:

    jy sal dit nie glo nie, daar IS mense wat dit glo! En nie eers net een keer nie, gereeld.

  2. Ronald sê:

    :)

    Dis net ongelooflik. Maar hulle sou seker nie die moeite gedoen het as dit nie gewerk het nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: