Soortvan die einde van ‘n era

Ek het besluit om voortaan eerder op my Engelse blog te konsentreer. Die rede is eenvoudig: ek het ‘n paar vriende wat eenvoudig nie Afrikaans kan lees nie, en Google translator is nou nie heeltemal so effektief nie.

Dan is daar ook die vraag na gesprek – as ek wel wil hê mense moet deelneem aan die gesprek wat buite die kring is, dan sal die gesprek nou maar in Engels gevoer moet word. Dis soortvan die einde van ‘n era – vir my, in elk geval, want dit was lekker om in Afrikaans goed kwyt te raak. Nou ja, ek is seker ek sal weer iets hier skribbel, een of ander tyd.

3 Responses to Soortvan die einde van ‘n era

  1. cobus sê:

    Ek hoop jy sal tog in Afrikaans aanhou blog, maar oor dit wat meer sinmaak om in Afrikaans oor te blog (daar is tog sulke goed ook waaroor jy dink), en soos ekself en Reggie maar die twee gelyk hardloop.

  2. Ronald sê:

    Ja nee, ek is seker ek sal nog ‘n paar goed hier kom skryf. Dink nie alles hoef noodwendig in ‘n “groter” gesprek te staan nie; spesifieke kerkgoed, byvoorbeeld.

  3. toortsie sê:

    Dis altyd vir my hartseer as iemand besluit om eerder iets in engels te doen as in afrikaans, veral as daardie persoon se moedertaal afrikaans is. Maar ek respekteer jou besluit. Ek hoop tog ons sien jou gou weer! Mag dit goed gaan

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: