Musiekblikkie

Ek het ‘n paar liedjies op my MySpace profile gesit:

http://www.myspace.com/ronaldvdbergh

Dis (sover) alles goed wat mens in die kerk sou kon gebruik. Dit klink BAIE demo-rig! Eintlik ‘n bietjie skaam daaroor, maar nou ja. Miskien voel jy lus om dit êrens te gebruik? Maak dan gerus so!

Hier is PDFs met die woorde / akkoorde:

Verstaan

Rykdom

Kleipot

Daar is nog een of twee wat ek nog nie êrens kon opvang nie. Sou dit gebeur, sal ek hulle ook hier kom lys.

One Response to Musiekblikkie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: